Algemeen | |
---|---|
Naam | Etanol |
Chemiese formule | |
Molêre massa | 46.069 g/mol |
CAS-nommer | 64-17-5 |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 158.8 K (-114.3°C) |
Kookpunt | 351.5 K (78.4 °C) |
Digtheid | 789 gram/L |
Oplosbaarheid | Mengbaar met water |
Kritieke temperatuur | 514 K (241 °C) |
Kritieke druk | 63 bar |
ΔvapHɵ | 38.56 kJ/mol |
ΔfusHɵ | 4.9 kJ/mol |
ΔfusSɵ | 31 J/mol·K |
Cp(l) | 112.4 J/mol·K |
Cp(g) | 65.21 J/mol·K |
ΔfHɵ (l) | -277.38 kJ/mol |
ΔfHɵ (g) | -235.3 kJ/mol |
Sɵf(l) | 159.9 J/mol·K |
Sɵf(g) | 283 J/mol·K |
Henry se konstante | 1,84(12) x 10+2 [L/mol.atm] 6500 [K][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | 15.9 (H+ van -OH groep) |
Veiligheid | |
Flitspunt | 17 °C |
Kroniese uitwerking | Afhanklikheid, lewersirrose. |
Akute uitwerking | Naarheid, braking, SSS-onderdrukking. Lugwegfaling in sommige gevalle. |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Etielalkohol, ook bekend as etanol of graanalkohol, is 'n vlambare, kleurlose chemiese verbinding en een van die alkohole wat dikwels in alkoholiese drankies gevind word. In die algemene spreektaal word daar dikwels eenvoudig daarna verwys as alkohol. Sy chemiese formule is C2H5OH.